Werf Konstruksie oppiWeb
Huistoe

Advertisement
Registreer jou Domein Naam Vandag net hier op JOU EIE NAAM!
Tik die Domein Naam wat u wil Registreer hier onder in:
www.
Alles begin by die Domein Naam! As jy vandag jou Domein Naam Registreer kry jy Epos en Web-huisvesting gratis daarmee saam. Registreer sommer nou jou Domein Naam voordat iemand anders dit doen!

Gratis Webtuistes vir Afrikaners oppiWeb!

  

Webtuistes vir Afrikaners oppiWeb met "Joomla! oppiWeb" waarde plan vanaf net sowat R80 per JAAR! Registreer jou Domein Naam hierbo en ons gee 10GB spasie, Epos en web sagteware gratis daarmee saam!

ImageMet "Joomla! oppiWeb" werf inhoud bestuur sisteem het jy binne minute van nou af 'n professionele webtuiste wat jy volgens jou eie smaak kan tooi.

Daar is ongeveer 27 gratis produkte (volle php databasis aangedrewe werwe) wat so maklik is om te gebruik dat jy nooit weer 'n ontwerper hoef te huur om die opdaterings te doen nie! As jou tikster met MS Word Pad kan werk, kan sy die werf ook behartig!

Tesame met die vollediens huisvesting van 10,000MB en domein naam registrasie kry jy 100 epos adresse. Die gratis sagteware is vir goed soos Forums, blogs, foto albums, gaste boek, klein advertensies, web portale en meer. Kies wat van dit jy wil gebruik of gebruik sommer almal ook! Jy het 10GB spasie! 

Dink net, jy kan binne 30 minute reeds besig wees om jou eie professionele webtuiste, soortgelyk aan hierdie een, gereed te maak.

En as jy sukkel, maak gebruik van ons Opleiding Sentrum waar jy stap-vir-stap verduidelik word hoe om te werk te gaan!

Lees meer...
 
Alexa oppiWeb Toolbar

Die oppiWeb Alexa "Browser Toolbar" - Wat doen dit?

Alexa is 'n maatskappy wat deur Amazon.com aangekoop is. Alexa het bekendheid verwerf vir die manier wat dit 'n "verkeer rang" aan webtuistes toeken. Dit word gedoen deur aan die databasis inligting te verskaf van die hoeveelheid verkeer wat 'n werf ontvang. M.a.w., as u die Toolbar op u masjien het, stuur dit elke keer wat u ' webtuiste besoek, data na die databasis op hulle rekenaar om die besoek te tel. U kan dit sien onder in die "status bar" van Internet Explorer. 

Lees meer...
 
RSS/XML Nuusvoer Leser

 

Het jy al jou eie nuusleser op jou masjien? Indien nie, jy is agter die tyd! RSS nuuslesers  is die nuwe "IN DING" om mee op datum te bly met wat om jou aangaan.

Mense wat RSS nuusleser op hulle masjien het, is die eerste om te weet sodra daar iets nuuts op 'n werf wat hulle in belang stel aangebring word.

Meeste van die tyd benodig mense ook .Net op hulle rekenaar om RSS leser te maak werk...vir u gerief het ons die hele lot hier oppiWeb beskikbaar vir gratis aflaai om jou aan die gang te kry!

Lees meer...
 
<< Eerste < Vorige 1 2 Volgende > Laaste >>

Resultate 1 - 4 van 5


© 2010 Afrikaans oppiWeb - Webwerf Konstruksie en Huisvesting vir Webtuistes Domein Registrasies en Vele meer vir Afrikaners oppinet