Get Adobe Flash player

Nou Aanlyn

Ons het 362 gaste aanlyn

Heilige Boomstamme

Deut. 7:5 Maar julle moet met hulle so doen: hulle altare moet julle omgooi en hulle klippilare verbrysel en hulle heilige boomstamme omkap en hulle gesnede beelde met vuur verbrand.

 

Daar is vandag die neiging om 1 Kor. 13 aan te haal sodra mens iemand daarop wys dat hy op 'n dwaalweg verkeer! Sonder om dit te besef, veroordeel sulke mense ook vir Jesus/Yeshua, want Hy het die farrisers gewitte grafte en addergeslag genoem, met die sweep onder hulle ingeklim, die geldwisselaars se tafels omgekeer en op 'n ander geleentheid "die ryk jong man" kortaf geantwoord toe hy  wou eet wat hy moes doen om gered te raak, want vir God gaan di nie oor wat ons "doen" om Hom tevrede te stel nie, maar eerder oor wat God vir ONS kan doen!  Daarom gaan ek in hierdie afdeling die godsdienstiges se altare omgooi, heilige boomstamme om kap en die heilige koeie slag sodat dit uit die weg kan kom.

As jy dus wil vasklou aan jou altare, heilige boomstamme ens. , moet dan nie die artikels hier onder lees nie.

Daar is Geen Artikels in hierdie kategorie nie. Indien daar sub-kategorië op hierdie bladsy verskyn, kan hulle moontliks artikeks bevat.