Werf Konstruksie oppiWeb

Advertisement
Registreer jou Domein Naam Vandag net hier op JOU EIE NAAM!
Tik die Domein Naam wat u wil Registreer hier onder in:
www.
Alles begin by die Domein Naam! As jy vandag jou Domein Naam Registreer kry jy Epos en Web-huisvesting gratis daarmee saam. Registreer sommer nou jou Domein Naam voordat iemand anders dit doen!

PDF Epos

  

Webtuistes vir Afrikaners oppiWeb met "Joomla! oppiWeb" waarde plan vanaf net sowat R80 per JAAR! Registreer jou Domein Naam hierbo en ons gee 10GB spasie, Epos en web sagteware gratis daarmee saam!

ImageMet "Joomla! oppiWeb" werf inhoud bestuur sisteem het jy binne minute van nou af 'n professionele webtuiste wat jy volgens jou eie smaak kan tooi.

Daar is ongeveer 27 gratis produkte (volle php databasis aangedrewe werwe) wat so maklik is om te gebruik dat jy nooit weer 'n ontwerper hoef te huur om die opdaterings te doen nie! As jou tikster met MS Word Pad kan werk, kan sy die werf ook behartig!

Tesame met die vollediens huisvesting van 10,000MB en domein naam registrasie kry jy 100 epos adresse. Die gratis sagteware is vir goed soos Forums, blogs, foto albums, gaste boek, klein advertensies, web portale en meer. Kies wat van dit jy wil gebruik of gebruik sommer almal ook! Jy het 10GB spasie! 

Dink net, jy kan binne 30 minute reeds besig wees om jou eie professionele webtuiste, soortgelyk aan hierdie een, gereed te maak.

En as jy sukkel, maak gebruik van ons Opleiding Sentrum waar jy stap-vir-stap verduidelik word hoe om te werk te gaan!

Ook sal jy sien daar is  'n "help" knop in die administrasie gebied van jou nuwe Joomla! oppiWeb werf om op te druk vir verdere hulp. 'n Makliker en meer professionele webwerf kan jy verseker nie kry nie - nie vir onder R40,000-00 nie! Gee jou besigheid die status webtuiste wat dit verdien.

Joomla! oppiWeb Eienskappe:

  • Ten volle databasis aangedrewe 
  • Nuus, produkte, afdelings en inhoud tenvolle redigeerbaar
  • Onderwerpe in inhoud kan deur gemagtigde buitestanders bygevoeg word 
  • Verstelbare uitleg - plaas keuselyste links of regs Image
  • Browser oplaai van media na die media argief 
  • Dinamiese Forum/Peiling/Stem module op elke blaai
  • Hardloop op op Linux, FreeBSD, MacOSX server, Solaris en AIX

 Administratiewe Eienskappe:

  • Verander die orde van ietems ens..
  • Afwisselende Nuusflits generator
  • Afstand redigeering van alle modules  
  • Skep soveel afdelings, kategorie en blaaie as wat u wil 
  • Stoor alle PNGs, PDFs, DOCs, XLSs, GIFs en JPEGs gerieflik aanlyn 
  • Outomatiese padvinder na prenteAdministrasie konsole 
  • Rss/EXM Nuusvoere en volle beheer 
  • Argief - plaas alle ou ietems in die argief eerder as om dit af te vee
  • E-pos-'n-vriend kenteken op elke blaai 
  • In-lyn teks redigeerder werk baie soos MS Word Pad
  • Gebruiker verstellings -  
  • Peilings/Opnames - Plaas nou een op elke blaai 
  • Aangepaste modules - laai komponente en module af en installeer 
  • Template beheer - laai templates af en implimenteer dit binne minute Kyk na die uitleg soos wat u werk 
  • Bannier beheer - maak geld uit u web se advertensie spasie!
Wat moet ek doen om aan die gang te kom met Joomla! oppiWeb?
  1. Kliek op huisvesting planne onder die "Werf Benodigdhede" keuselys
  2. Neem 'n Linux "Economy" huisvesting plan uit (minimum tydperk twee maande)
  3. Registreer u domein naam vir die werf (slegs $1.99 per jaar indien saam met huisvesting as een transaksie)  
  4. Log dan weer in op u oppiWeb rekening konsole
  5. Kliek op "hosting accounts list"
  6. Kliek op "value applications"
  7. Kliek op "Install" regs van Joomla! en die res gebeur outomaties! Besoek die Opleiding Sentrum vir beter instruksies.

En as jy nog bietjie beter wil lyk, druk HIER om  'n klompie werf patrone te sien of op die bannier hier onder en soek 'n pronkstuk van 'n web patroon by Rocket Theme. Cool

 

© 2010 Afrikaans oppiWeb - Webwerf Konstruksie en Huisvesting vir Webtuistes Domein Registrasies en Vele meer vir Afrikaners oppinet