Werf Konstruksie oppiWeb
Huistoe arrow Gratis Goeters Aflaai arrow Swerf Gereedskap - Browser Toolbar arrow RSS/XML Nuusvoer Leser

Advertisement
Registreer jou Domein Naam Vandag net hier op JOU EIE NAAM!
Tik die Domein Naam wat u wil Registreer hier onder in:
www.
Alles begin by die Domein Naam! As jy vandag jou Domein Naam Registreer kry jy Epos en Web-huisvesting gratis daarmee saam. Registreer sommer nou jou Domein Naam voordat iemand anders dit doen!

RSS/XML Nuusvoer Leser PDF Druk Epos

 

Het jy al jou eie nuusleser op jou masjien? Indien nie, jy is agter die tyd! RSS nuuslesers  is die nuwe "IN DING" om mee op datum te bly met wat om jou aangaan.

Mense wat RSS nuusleser op hulle masjien het, is die eerste om te weet sodra daar iets nuuts op 'n werf wat hulle in belang stel aangebring word.

Meeste van die tyd benodig mense ook .Net op hulle rekenaar om RSS leser te maak werk...vir u gerief het ons die hele lot hier oppiWeb beskikbaar vir gratis aflaai om jou aan die gang te kry!

Om u Nuusleser af te laai en op u rekenaar aan te bring, volg die stappe hier onder:

Druk HIER om Microsoft se .Net Framework uitgawe 1.1.4322 af te laai en op u rekenaar aan te bring. (Dit bevat is 23.1 Mb spasie, gaan dus eers na u "Control Panel" en druk op "Add/Remove Programs" ten einde te sien of u dit nie dalk reeds het nie voordat u die langdradige aflaai proses begin) Indien U probleme ondervind met die aflaai proses vanaf ons bedienner, druk  HIER om dit vanaf Microsoft se bedienner af te laai.

 

Nadat u .Net Framework op u rekenaar aangebring het, druk dan  Hier om "RSS Reader" gratis af te laai.(Slegs 1.45Mb om af te laai maar bevat ongeveer 12Mb spasie na instalasie.)

 

 Regsdruk op ons RSS 2.0 voerskakel hier links onder, gaan na "Copy Shortcut" om ons voerskakel in jou nuwe RSS Nuusleser te voer.

 

Webmeesters, u is meer as welkom om hierdie blaai as voorbeeld te gebruik. Ten einde die XML-kode as voorbeeld te verkry, regs-druk op die RSS Voerskakels hier links onder en dan "Save Target as." Druk  Hier vir verdere besondehede om u te help met u RSS Nuusvoer.

 

 
Volgende >


© 2010 Afrikaans oppiWeb - Webwerf Konstruksie en Huisvesting vir Webtuistes Domein Registrasies en Vele meer vir Afrikaners oppinet